DIT IS TYD

Stephan Pretorius se boek “Dit is tyd – vir Koninkryk” sien as tweede druk weer die lig en is nou weer beskikbaar. In hierdie boek word die WAARHEID soos in die WOORD voorkom, verduidelik op so manier dat GOD SE PLAN as padkaart na ons (nog onbekende) toekoms begin oopvou op `n persoonlike vlak!

Die boek is nou beskikbaar teen R300 en bestellings kan geplaas word by:

Mari van der Westhuizen

082 257 1715

[email protected]

Leave a comment

You must be logged in to post a comment.